
PDF Spuite
- Twee ekstra water tenke om die sisteem en hande te was
- Waaiers 750 & 850mm verstelbare spuit punte
- Rol-oor spuit punte
Gebruike – ideaal vir groente, bome, wingerde, olywe en citrus

GEO Spuite
- Twee ekstra water tenke om die sisteem en hande te was
- Waaiers 750 & 900 & 1050mm verstelbaar spuit punte
- Rol-oor spuit punte
Gebruike – ideaal vir groente, bome, wingerde, wingerde onder kappe, olywe en citrus

Antis Spuit
- Drie onafhanklike tenke
- 2 Spoed ratkas
- Dubbele omswaai spuit punte
Gebruike – ideaal vir bome, wingerde, olywe en citrus

Ventis Lae Volume Spuite
- Lae volume spuit
- 2 Tipe spuit koppe – 5+5 fingers
- Waaier 501mm
Gebruike – ideaal vir citrus, wingerde, olywe en bome

Martignani Spuite
- Kompak Sleep Spuit
- Beter dek vermoƫ
- Standard waaier
- Laai molikules elektries
Gebruike – ideaal vir citrus, wingerde, olywe en bome

Sleep Spuit
- Balkspuit 2000Lt tenk
- Balk lengte 16 m
- Pomp vloei 105 liter
- Krag benodig 45-55 kW
- Totale gewig 1300 kg
- Balk tipe meganies
- Balk hidrolies hoogte beheer
- Getal spuit punt 33

Overlander Sleep Spuit
- Tenk 3000Lt
- Balke 18, 20, 22, & 24m
- Seksies 5
- Imoville Pomp 194Lt/m & 274Lt/m
- Iso Bus beheer
- OPTIONEEL
- Turbo volmaker
- Enkel balk oop en toemaak
- Volmaker 25Lt
Gebruike – ideaal vir groot saaiboere
