Skrapers

3 Punt Skraper

  • Beskikbaar in verskillende wydtes tot 2.4m
  • Beheer meganies of hidrolies
  • Swaardiens staalraam

Sleep Skraper

  • Sleep skraper hidroliese beheer
  • Wydte tot 3.0m
  • Kantel aksie hidroliese beheer
  • Raam kan gevul word met vloeistof
  • Swaardiens raam

Pad & Kontoer Skraper

  • Sleep skraper hidroliese beheer
  • Wydte tot 4.0m
  • Kantel aksie hidroliese beheer
  • Skraap van Paaie & Kontoere
  • Raam kan gevul word met vloeistof
  • Swaardiens raam

Pad & Kontoer Skraper

  • Sleep skraper hidroliese beheer
  • Wydte tot 4.0m
  • Kantel aksie hidroliese beheer
  • Skraap van Paaie & Kontoere
  • Raam kan gevul word met vloeistof
  • Swaardiens raam

Boks Skraper

  • Werkwydte 1.8 & 2.0 m
  • Staaldikte 1.8 m – 5mm
  • Staaldikte 2.0 m – 6 mm
  • Wydtes & groottes kan aaangepas word

Swaardiens Boks Skraper

  • Beskikbaar 1.2 tot 2.4 m
  • Swaardiens skrapers

Swaardiens Hidroliese Sleep Skraper

Boks Skraper – verskillende groottes en tipe is beskikbaar

Skraper vir die maak van paaie & gruis

Swaardiens Hidroliese Sleep Skraper