Hooimaak

Hooimaak is ‘n belangrike deel van susesvolle veeboerdery. Goeie kwaliteit hooi voorsien noodsaaklike voeding vir diere gedurende droë tye en wintermaande.

Met die regte toerusing en tydige oes kan boere hoër voerkwaliteit, minder verliese en beter produksie verseker.