Harke

4, 5 & 6 Wiel Harke

  • 4 Wiel hark 260cm – Gewig 178kg
  • 5 Wiel hark 340cm – Gewig 210kg
  • 6 Wiel hark 410cm – Gewig 250kg

Gebruike – Staal tande 7mm dik * Ideaal vir kleiner hooimaak area’s

Enorossi Caddy Hark

  • 8 Wiel hark 540cm – Gewig 600kg
  • 10 Wiel hark 640cm – Gewig 660kg
  • 12 Wiel hark 740cm – Gewig 736kg
  • Hark sluit in ‘n ekstra wiel in die senter

Gebruike – Ideaal vir die grooter saaiboere met ‘n doeltreffende hark

Enorossi Bat Hark

  • 8 Wiel hark 500-560cm – Gewig 680kg
  • 10 Wiel hark 560-660cm – Gewig 780kg
  • 12 Wiel hark 600-740cm – Gewig 890kg

Gebruike – die unieke oplig aksie van die Hark is seldsaam en ‘n ligvryhoogte van 32″ (813mm)

Enorossi Trek Hark

  • Harkwydte 560cm
  • Wiele 9
  • Vervoer wydte 250cm
  • Vervoer hoogte 950cm
  • Gewig 735kg

Gebruike – vir die gebruik op alle grond tipes * Die roterende wiele is ontwerp op ‘n koppelaar

Enorossi Teddar Hark

  • Hark wydte 420cm

Gebruike – ontwerp vir 4 funksies * uitstrooi * omdraai van produk * hark in sentrale of kant rye

JF Spin 3000 Hark

  • Maksimum kapasiteit 3ha/h
  • Voorgestelde pto spoed 350-540 rpm
  • Krag benodig 15pk
  • Gewig 300kg
  • Werk wydte 3.0m

Gebruike – hark die produk in windrye