3 Punt Snyers

Dromsnyers 1.65m

  • Groottes 1.65m
  • Snywydte 1650mm
  • Getal dromme 2
  • Snylemme 6
  • Krag benodig 40kW

Gebruike – beskikbaar in meganies en hidrolies * lae instandhoudings koste * kan gebruik word vir gras, lusern en enige tipie voermateriaal

Dromsnyer 1.95m

  • Groottes 1.95m
  • Snywydte 1950mm
  • Getal dromme 2
  • Snylemme 8
  • Krag benodig 50kW

Gebruike – beskikbaar in meganies en hidrolies * lae instandhoudings koste * kan gebruik word vir gras, lusern en enige tipie voermateriaal

Enorossi Disk Snyer

  • 4 Disk – Snywydte 167cm – Krag benodig 35pk
  • 5 Disk – Snywydte 205cm – Krag benodig 40-50pk
  • 6 Disk – Snywydte 245cm – Krag benodig 50-60pk
  • 8 Disk – Snywydte 320cm – Krag benodig 80-90pk

Gebruike – swaardiens snyer * toegerus met ‘n hidroliese lig aksie

Enorossi Disk Snyer met Kneuser

  • 7 Disk – Snywydte 280cm – Krag benodig 70-80pk
  • 8 Disk – Snywydte 320cm – Krag benodig 80-90pk
  • 8 Disk – Snywydte 320cm – Krag benodig 80-90pk met Kneuser

Gebruike – ‘n professionele snyer met ‘n hidroliese lig aksie

Bellon Snyer

  • Snywydte 205cm
  • Disk 5
  • Lemme 10
  • Krag benodig 45pk
  • Gewig 575kg

Gebruike – ideaal vir groot saaiboere

Windry Snyers

  • Beskikbaar in verskeie groottes 1.5 tot 2.5m
  • Sy of agter gooi opsies beskikbaar