Winelands Agri streef daarna om hierdie pragtige ontwerpte, inhoudsryke digitale toepassing gereeld op datum te hou met die nuutste landboutegnologie en om ook te wys wat alles beskikbaar is. Of jy nou ’n ervare boer is of eers begin, sal hierdie digitale toepassing jou kennis verbreed en waarde toevoeg.
